Heather Locklear

Heather Locklear
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Locklear in 1993

Geboortenaam Heather Deen Locklear
Geboorte 25 September 1961 (1961-09-25)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1980–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Heather Locklear (gebore 25 September 1961) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Firestarter (1984), Money Talks (1997), en The Perfect Man (2005), en in die televisiereeks Melrose Place (1992).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy